Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 3:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Slawe, julle moet julle eienaars hier op aarde in elke opsig gehoorsaam. Jul­le moenie mense pro­beer tevrede stel deur net te werk as iemand kyk nie. Nee, werk met opregtheid van hart om­dat julle eer­bied vir die Here het.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 3

Kyk Kolossense 3:22 in konteks