Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 3:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Laat die rykdom van alles wat Chris­tus ons leer, julle leefstyl bepaal. Met alle wys­heid moet julle mekaar on­derrig en me­kaar die regte pad wys. Sing met dank­ba­re harte psalms, lofgesange en geesteli­ke liedere tot eer van God.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 3

Kyk Kolossense 3:16 in konteks