Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 2:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe julle gedoop is, is julle saam met Chris­tus begrawe. Omdat julle één is met Hom is julle ook saam met Hom opgewek. Julle geloof in die krag van God het dit moontlik gemaak – hierdie selfde krag wat Jesus uit die dood opgewek het!

Lees volledige hoofstuk Kolossense 2

Kyk Kolossense 2:12 in konteks