Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 1:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dieselfde Goeie Nuus wat julle bereik het, gaan ook oor die he­le wêreld uit. In die hele wêreld dra dit goeie vrug en versprei dit, net soos dit by jul­le gebeur het vanaf die dag toe julle die waar­heid oor God se genade gehoor en verstaan het.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 1

Kyk Kolossense 1:6 in konteks