Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 1:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God het be­sluit om aan hulle bekend te maak hoe wonder­lik die heer­likheid van hierdie geheim vir alle volke is. Die ge­heim is: Christus leef in julle. Dit is die vooruitsig dat julle in die hemelse heer­lik­heid sal deel.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 1

Kyk Kolossense 1:27 in konteks