Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 1:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar dan moet julle aanhou glo. Julle moet onwrikbaar vas bly staan en nie die verwagting laat vaar wat in julle gewek is toe julle die Goeie Nuus gehoor het nie. Hierdie Goeie Nuus is aan almal onder die son verkondig. En ek, Paulus, het hiervan ’n dienaar ge­word.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 1

Kyk Kolossense 1:23 in konteks