Ou Testament

Nuwe Testament

Judas 1:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want sekere mense het hulle in julle geledere ingewurm, goddelose mense wat reeds lank tevore vir die oordeel bestem was. Hulle verwring die genade van ons God tot roekeloosheid en misken ons enigste Eienaar en Here, Jesus Christus.

Lees volledige hoofstuk Judas 1

Kyk Judas 1:4 in konteks