Ou Testament

Nuwe Testament

Judas 1:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar julle, geliefdes, moet aanhou om julleself op te bou op die fondament van julle allerheiligste geloof. Hou aan om te bid terwyl julle heg verbind bly aan die Heilige Gees.

Lees volledige hoofstuk Judas 1

Kyk Judas 1:20 in konteks