Ou Testament

Nuwe Testament

Judas 1:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie mense praat beledigend oor dinge wat hulle nie regtig verstaan nie. Hulle is eintlik soos redelose diere wat net hulle eie natuurlike instinkte ken waardeur hulle hulle eie vernietiging veroorsaak.

Lees volledige hoofstuk Judas 1

Kyk Judas 1:10 in konteks