Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 5:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierna loop Jesus hom toe in die tempel raak en sê vir hom: “Kyk, jy is genees. Moenie verder sonde gaan doen nie sodat daar nie iets ergers met jou gebeur nie.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 5

Kyk Johannes 5:14 in konteks