Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 21:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie gerug het toe onder die gelowiges rondgegaan dat daardie dissipel nie sal sterf nie. Jesus het egter nie vir Petrus gesê dat daardie dissipel nie sal sterf nie, maar eintlik net: “As Ek wou hê dat hy moet bly leef totdat Ek terugkeer, wat gaan dit jou aan?”

Lees volledige hoofstuk Johannes 21

Kyk Johannes 21:23 in konteks