Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 21:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Derde keer vra Jesus hom: “Simon, seun van Johannes, het jy My lief?”Petrus het hartseer geword omdat Jesus hom ’n derde keer gevra het: “Het jy My lief?” en hy antwoord Jesus: “Here, U weet alles. U weet dat ek U liefhet.”Jesus sê vir hom: “Gaan versorg my skape.

Lees volledige hoofstuk Johannes 21

Kyk Johannes 21:17 in konteks