Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 19:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Aangesien dit die voorbereiding vir die Sabbat was, wou die Jode nie hê dat die liggame op die Sabbat aan die kruis moes bly hang nie, want daardie spesifieke Sabbat was ’n belangrike een. Hulle het Pilatus toe gaan vra dat die kruiselinge se bene gebreek en die liggame verwyder moes word.

Lees volledige hoofstuk Johannes 19

Kyk Johannes 19:31 in konteks