Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 17:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek is nou na U toe op pad. Ek sê hierdie dinge terwyl Ek nog in die wêreld is sodat hulle my blydskap in al sy volheid in hulleself kan ondervind.

Lees volledige hoofstuk Johannes 17

Kyk Johannes 17:13 in konteks