Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 16:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het dit nou vir julle gesê sodat, wanneer hulle uur ook al slaan, julle moet onthou dat Ek dit vir julle gesê het. Ek het dit egter nie van die heel begin af vir julle gesê nie omdat Ek nog heeltyd saam met julle was.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 16

Kyk Johannes 16:4 in konteks