Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 16:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sommige van sy dissipels het toe vir mekaar gesê: “Wat beteken dit dat Hy vir ons sê: ‘Nog net ’n kort tydjie, dan sien julle My nie meer nie, en weer ’n kort tydjie, dan sal julle My weer sien’ en: ‘Ek gaan na die Vader toe’?

Lees volledige hoofstuk Johannes 16

Kyk Johannes 16:17 in konteks