Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 5:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kyk, die betaling van die arbeiders wat julle lande afgeoes het en wat julle van hulle teruggehou het, skree teen julle. En die krete van dié wat geoes het, het die oë van die Here die Almagtige bereik.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 5

Kyk Jakobus 5:4 in konteks