Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 4:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kom nader aan God, en Hy sal nader aan julle kom. Was julle hande van die sonde wat daaraan kleef, julle sondaars, maak julle harte skoon, julle tweegesigte wat nie kan besluit aan wie julle getrou wil wees nie.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 4

Kyk Jakobus 4:8 in konteks