Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 4:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie lelike goed van mekaar sê nie, broers en susters. As julle lelike dinge van ’n medegelowige sê of ’n medegelowige kritiseer, dan kritiseer julle die wet. En as julle die wet kritiseer, is julle nie daders van die wet nie, maar regters.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 4

Kyk Jakobus 4:11 in konteks