Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 9:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daardie vertrek het die goue reukofferaltaar bevat en die ark van die verbond wat heeltemal met goud beklee was. Binne-in die ark was die goue kruik met manna, Aäron se kierie wat gebot het, en die kliptablette van die verbond waarop die Tien Gebooie gegraveer was.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 9

Kyk Hebreërs 9:4 in konteks