Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 9:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is waarom die aardse verbondstent en alles daarin – wat maar net afbeeldings van die dinge in die hemel is – met die bloed van diere gereinig moes word. Maar die hemelse dinge self het ’n baie beter soort offerande as hierdie nodig gehad.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 9

Kyk Hebreërs 9:23 in konteks