Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 9:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoeveel te meer sal die bloed van Christus, wat Homself deur die werking van die ewige Gees as ’n volkome offer aan God geoffer het, ons gewetens skoon was van die las van dade wat tot die dood lei sodat ons die lewende God kan dien!

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 9

Kyk Hebreërs 9:14 in konteks