Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 9:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Eens en vir altyd het Hy met bloed in die Allerheiligste ingegaan, maar nie met die bloed van bokke en kalwers nie, nee, Hy het met sy eie bloed daar ingegaan en vir ons ’n ewige verlossing bewerk.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 9

Kyk Hebreërs 9:12 in konteks