Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 8:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle dien in ’n heiligdom wat maar net ’n kopie, ’n flou skadubeeld van die ware, hemelse heiligdom is. Want toe Moses aan die regmaak was om die tabernakel op te rig, het God aan hom die opdrag gegee: “Sorg dat jy alles maak volgens die voorbeeld wat Ek vir jou op die berg gewys het.”

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 8

Kyk Hebreërs 8:5 in konteks