Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 8:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Deur van ’n nuwe verbond te praat het God die vorige een as uitgedien verklaar. En wat uitgedien is en steeds nog verder verouder, staan gereed om heeltemal afgeskaf te word.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 8

Kyk Hebreërs 8:13 in konteks