Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 5:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl Jesus hier op aarde was, het Hy hard uitgeroep en met trane by God gesmeek en gepleit, want God sou Hom van die dood kon red. God het Hom verhoor deurdat Hy die angs vir die dood van Hom weggeneem het.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 5

Kyk Hebreërs 5:7 in konteks