Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 5:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As ’n mens dink aan hoe lank julle reeds gelowiges is, moes julle eintlik al self onderrig in die geloof gegee het. En nou het ’n mens werklikwaar weer nodig om julle die mees elementêre aspekte van die woord van God te leer! Julle is soos babatjies wat nog net melk kan drink en nie vaste kos kan inneem nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 5

Kyk Hebreërs 5:12 in konteks