Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 5:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Hoofpriester is iemand wat uit die mense geneem en vir die mense aangewys word om priesterdiens voor God te verrig. Hy lê dié mense se gawes voor God en bring ook offers vir hulle sondes.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 5

Kyk Hebreërs 5:1 in konteks