Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 4:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want net as ons glo, kan ons die rus binnegaan. Ten opsigte van hulle wat nie geglo het nie, het God egter gesê:“Daarom het Ek in my toornmet ’n eed soos volg verklaar:‘Hulle sal nooit my land van rusbinnegaan nie.’”Dit is ten spyte van die feit dat God se rusplek alreeds gereed staan van die skepping van die wêreld af.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 4

Kyk Hebreërs 4:3 in konteks