Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 4:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die woord van God is vol lewenskrag en energie. Dit is skerper as ’n swaard wat twee skerp kante het. Dit sny diep tot binne-in ons innerlikste wese, tot in ons gewrigte en murg. Dit vlek ons diepste motiewe en oorwegings oop.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 4

Kyk Hebreërs 4:12 in konteks