Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 13:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Luister na julle voorgangers en doen wat hulle aan julle opdra. Hulle taak is om te waak oor julle geestelike lewe, want hulle moet aan God verslag doen. Help hulle om dit met blydskap te kan doen en nie met ’n beswaarde gemoed nie. Dít sal sekerlik vir julle geen voordeel inhou nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 13

Kyk Hebreërs 13:17 in konteks