Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 12:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Met so ’n magtige skare toeskouers rondom ons om ons in die wedloop van die geloof dop te hou – kom ons stroop alles af wat ons spoed kan vertraag, veral die sonde wat so maklik ’n houvas op ’n mens kry. Kom ons hardloop met volharding op die baan wat voor ons uitgestrek lê,

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 12

Kyk Hebreërs 12:1 in konteks