Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saulus het van die grond af opgestaan en alhoewel sy oë oop was, kon hy niks sien nie. Hulle is Damaskus in terwyl sy reisgenote hom aan die hand lei.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:8 in konteks