Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Petrus het almal egter uitgestuur, en toe het hy gekniel en gebid. Hy het na die liggaam toe gedraai en gesê: “Tabita, staan op!” Sy het haar oë oopgemaak! Toe sy Petrus sien, het sy regop gesit.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:40 in konteks