Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die kerk het deur die hele Judea, Galilea en Samaria vrede gehad. Die gelowiges is opgebou en het in ontsag vir die Here geleef, en hulle is deur die Heilige Gees versterk. Op hierdie manier het hulle getalle aangegroei.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:31 in konteks