Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Saulus in Jerusalem aankom, het hy probeer om by die gelowiges aan te sluit, maar almal was bang vir hom. Hulle kon nie glo dat hy ’n gelowige is nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:26 in konteks