Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ananias het toe vertrek en in daardie huis ingegaan. Hy het sy hande op Saulus gesit en gesê: “Broer Saul, die Here het my gestuur, Jesus wat aan jou verskyn het op pad hierheen. Hy het my gestuur sodat jy weer kan sien en met die Heilige Gees vervul kan word.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:17 in konteks