Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 8:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In dié stad het ’n man met die naam Simon al vir jare lank die inwoners met sy toorkunste beïndruk. Hy het daarop aanspraak gemaak dat hy iemand besonders was.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 8

Kyk Handelinge 8:9 in konteks