Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 8:33-35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

33. Hy is verneder,en alle reg is Hom ontsê.Wie kan van sy nageslag vertel?Want sy lewe wordvan die aarde af weggevat.”

34. Die ontmande het toe vir Filippus gevra: “Praat die profeet hier van homself of van iemand anders?”

35. Filippus het toe by hierdie Skrifgedeelte begin en die evangelie oor Jesus aan hom vertel.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 8