Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 8:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Filippus het dit gedoen, en hy het die Minister van Finansies van Etiopië teëgekom. Hy was ’n ontmande in dié hoë pos by die koningin van Etiopië. Hy het Jerusalem toe gekom om te aanbid,

Lees volledige hoofstuk Handelinge 8

Kyk Handelinge 8:27 in konteks