Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 8:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nou het die mense egter Filippus se Goeie Nuus oor die koningsheerskappy van God en die Naam van Jesus Christus in die geloof aanvaar. Gevolglik is baie mans en vroue gedoop.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 8

Kyk Handelinge 8:12 in konteks