Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God het hom geen eiendom as erfdeel hier gegee nie, selfs nie ’n vierkante meter nie. God het egter belowe dat die hele land syne en sy nageslag s’n sal wees, al het hy toe nog geen kind gehad nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:5 in konteks