Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:45 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jare later, toe Josua die gevegte aangevoer het teen die volke wat God uit die land verdryf het, het hulle die tabernakel saamgeneem na hulle nuwe land toe. Daar is dit gebruik tot in die tyd van koning Dawid.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:45 in konteks