Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

en het hom uit al sy swaarkry gered. God het gemaak dat Farao, die koning van Egipte, van hom hou. God het ook besondere wysheid aan Josef gegee sodat Farao hom as onderkoning oor Egipte en as hoof van sy hele huishouding aangestel het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:10 in konteks