Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 5:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Tyd gelede het ene Teudas na vore getree en daarop aanspraak gemaak dat hy iemand besonders is. Omtrent 400 man het by hom aangesluit. Hy is egter tereggestel, en al sy volgelinge is verstrooi. Dié hele beweging het op niks uitgeloop nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 5

Kyk Handelinge 5:36 in konteks