Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 5:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar een van die Raadslede het opgestaan. Hy was ’n Fariseër met die naam Gamaliël, ’n geëerde wetskenner van Moses en baie gerespekteer deur al die mense. Hy het opgestaan en gevra dat die apostels ’n rukkie moet uitgaan.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 5

Kyk Handelinge 5:34 in konteks