Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 5:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die apostels het baie tekens en wonders onder die volk gedoen. Al die gelowiges het gereeld saamgekom in dié deel van die tempel wat as die Pilaargang van Salomo bekend staan.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 5

Kyk Handelinge 5:12 in konteks