Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 4:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle was baie ontsteld omdat Petrus en Johannes die volk geleer het en die opstanding uit die dood in Jesus verkondig het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 4

Kyk Handelinge 4:2 in konteks