Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 4:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek wil dit duidelik stel aan julle almal en aan die hele volk Israel dat hy gesond gemaak is in die Naam van Jesus Christus van Nasaret, dié Jesus vir wie júlle gekruisig het, maar wat God uit die dood opgewek het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 4

Kyk Handelinge 4:10 in konteks