Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 3:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dis die God van Abraham, die God van Isak, die God van Jakob, die God van ons voorvaders wat met hierdie daad Goddelike eer aan Jesus, sy Dienaar, gee. Dis hierdie selfde Jesus vir wie júlle uitgelewer en voor Pilatus verwerp het, al was Pilatus se uitspraak dat Hy vrygelaat moes word.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 3

Kyk Handelinge 3:13 in konteks